
My Graad 2 Hoofrekene boekie
R35.00
Price incl. VAT (15%) R4.57
Save this product for later
My Graad 2 Hoofrekene boekie
Product Details
Hierdie boekies bevat 'n verskeidenheid aktiwiteite wat oor hoofrekene vir kwartaal 3 handel. Dit sluit die optel en aftek van eenvoudige somme in, sowel as die tel van semi-konkrete voorwerpe in. Van die boekies bevat ook maal en deel soos dit in die ATP's voorgestel word.
Display prices in:ZAR