
My Graad 2 Ruimte en Vorm Boekie [Kwartaal 1] (#2025)
R35.00
Price incl. VAT (15%) R4.57
Save this product for later
My Graad 2 Ruimte en Vorm Boekie [Kwartaal 1] (#2025)
Product Details
Hierdie oulike boekie help die leerder die volgende kernkonsepte, waardes en vaardighede aanleer en ontwikkel:
-3D Voorwerpe
- Hierdie afdeling fokus op die ontwikkeling van die konsep getalle en fokus daarop om getalbegrip te bou.
- Die leerder sal kennis dra van wat die konsepte “rol”, “gly”, “drie dimensioneel” en “groot na klein” beteken.
- Die leerder sal die vaardigheid ontwikkel om 3D voorwerpe te identifiseer.
- Die leerder sal die vaardigheid ontwikkel om 3D voorwerpe van mekaar te onderskei.
Hierdie werkboekie is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
8 Bladsye
Display prices in:ZAR