EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

My Graad 2 Woordprobleme Boekie [Kwartaal 1] (#2025)

R35.00
Price incl. VAT (15%) R4.57
Save this product for later
Share this product with your friends

My Graad 2 Woordprobleme Boekie [Kwartaal 1] (#2025)

Product Details

Hierdie oulike boekie help die leerder die volgende kernkonsepte, waardes en vaardighede aanleer en ontwikkel:

-Woordprobleme

  • Hierdie afdeling fokus op die ontwikkeling van die konsep getalle en fokus daarop om getalbegrip te bou.
  • Leerder sal die vaardigheid ontwikkel om probleme in konteks op te los en eie antwoorde tot probleme te verduidelik.
  • Die leerder sal die vaardigheid ontwikkel om te sien waar optel- en aftrek kennis toegepas moet word om die probleem op te los.
  • Die leerder sal die vaardigheid ontwikkel om te sien waar herhaalde optel- en vermenigvuldiging metodes gebruik moet word om probleme op te los.
  • Die leerder sal die vaardigheid ontwikkel om te sien waar kennis van verdeling toegepas moet word om die probleem op te los.

Hierdie werkboekie is slegs in PDF formaat beskikbaar.

Bladsynommers is nie ingesluit nie.


10 Bladsye


Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.