
My Graad 3 Handskrifboekie
R35.00
Price incl. VAT (15%) R4.57
Save this product for later
My Graad 3 Handskrifboekie
Product Details
Hierdie boekie fokus op lopende skrif. Dit gee vir die leerders die geleentheid om kort woorde en sinne in lopende skrif te transkribeer, met die korrekte lettervorming en spasiëring van woorde. Daar is 'n aktiwiteit vir elke letter van die alfabet.
Display prices in:ZAR