Ontdek die krag van selfliefde en selfaanvaarding met ons "Liefdesbriefies aan Myself" produk.Hierdie pragtige freebie het ons as mammas en juffrouens verseker nodig.
Dit bevat verskeie skryfopdragte en reflektiewe vrae wat jou sal help om 'n dieper band met jouself te bou. Van die lys van dinge wat jou gelukkig maak, tot die skryf van briewe aan jou jonger self en die aanvaarding van jou onvolmaakthede. Voltooi een opdrag daagliks.
Jy kan dit selfs vir leerders gee!
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.